By die Suikerbosrand aftreeoord in Heidelberg word daar na alle aspekte van ouer mense se welstand omgesien en met 22 nuwe wooneenhede wat onlangs in die gesogte omgewing opgerig is, is hier dié geleentheid om die beste sorg en veiligheid tydens u goue jare te ervaar.
​