
Suikerbosrand
Ouetehuis

DIENSTE
-
24 UUR SEKURITEIT EN BEMANDE TOEGANGS HEK.
-
SNOEPIE - OOP MAANDAE TOT VRYDAE.
-
BIBLIOTEEK - OOP MAANDAE TOT VRYDAE.
-
HAAR SALON - OOP 4 KEER N WEEK.
-
SONDAG KERKDIENSTE - AANGEBIED DEUR VERSKILLENDE PASTORE(DOMINEE)
-
WEEKLIKSE AKTIEWITEITE EN SPREKERS.
-
Restaurant OP PERSEEL.
AKKOMMODASIE
Akkommodasie opsies beskikbaar by HVB
Lewensreg Behuising – Twee Slaapkamer
Lewensreg Behuising (Aandskof) – Een Slaapkamer
Huur Akkommodasie – Dubbel Eenheid (een slaapkamer)
Huur Akkommodasie – Enkel Eenheid (een slaapkamer)
Bygestaan woonhuis vir 'n enkele persoon of 'n paartjie
"Frail Care" (Silver Akker) (enkelkamer, of twee bed kamer, of 4 bed kamer)
prys reeks
Lewensreg twee-slaapkamer eenheid met motorhuis: R1000 000-00
Levies: R1 474-00 per maand
Water and Elektrisiteit betaal soos jy gaan
Lewensreg twee-slaapkamer eenheid by SN – nuwe uitbreiding oorkant die pad met motorhuis - R1325 000-00
Levies: R1 474-00 per maand
Water and Elektrisiteit betaal soos jy gaan
Lewensreg – eenslaapkamerhuise by Aandskof; met skaduwee vir motors: R450 000-00
Levies R835 per maand
Water and Elektrisiteit betaal soos jy gaan
Gehuurde akkommodasie dubbel huis - parkering met skaduwee. Een slaapkamer
Vir enkel persoon: R 5000-00 per maand
Vir paartjie: R 5 500-00 per maand
Een maaltyd per dag ingesluit
Water ingesluit
Elektrisiteit betaal soos jy gaan
Gehuurde Akkommodasie enkelhuis vir een persoon - parkering met skaduwee. Een slaapkamer
Begin by R3 780 – 00 per maand
Een maaltyd per dag ingesluit per persoon
Water ingesluit
Elektrisiteit betaal soos jy gaan.
Skoonmakers by huise is r35 per uur
Tuinhulp is R30 per uur
''Assisted living''
Vir enkel persoon R10 000-00 pm – een slaapkamer
Vir 'n paartjie - Dubbel huis - R 15 000-00 pm - een slaapkamer
Sluit in water en elektrisiteit, 3 maaltye per dag, was, skoonmaak en 2 uur mediese hulp van mediese personeel per dag volgens 'n voorafbepaalde behoefteassessering.
''Frail Care'' – Silver Akker
Enkel kamer R10 500-00 per maand
Twee-bed kamer R 9 500-00 per maand
Vier-bed kamer R 8 500 – 00 per maand
Sluit in: Drie maaltye per dag, koffie en tee, wasgoed, skoonmaak, toesig, mediese hulp, toediening van medikasie.
ALGEMENE INLIGTING
BESKRYWING VAN LEWENSREG BEHUISING
Twee slaapkamers, badkamer met stort, kombuis, oopplan sitkamer en leefarea, aangeheg enkel motorhuis. Huise by Nuwe uitbreidings het ook 'n gaste badkamer.
BESKRYWING VAN GEHUURDE HUISE
Alle gehuurde huise is eenslaapkamerhuise. Daar is dubbel- en enkelhuis. Die dubbel huise is 32m² en die enkel huise 28m².
Daar is genoeg parkering op die perseel; maar 'n waglys vir skaduparkeerplek teen R80 per maand is beskikbaar.
Oopplan Sitkamer en kombuis met oond en wasbak met kas. Groot genoeg vir 'n TV-staanplek, TV, 3 stoele, klein kombuistafel met twee stoele en yskas.
Slaapkamer vir dubbel huise kan 'n dubbelbed pas, enkel woonstelle kan 'n enkel of 3/4 bed hou. Kamers het ingeboude kaste.
Badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet en ruimte en uitlaat vir 'n 5kg wasmasjien.
Kontak asb vir afspraak
ADDITIONELE KOSTES
R500 Admin Fooi
Betaal soos jy gaan elektrisiteit
R200 "Once off" deposito vir paniek knoppie
R80 Skaduwee parkering per maand vir kar
R30 Een uur skofte vir skoonmakers of tuiniers
R85 jaarlikse lidmaatskap is verpligtend
Was R30 vir 5kg, droogskoonmaak en stryk
Restaurant op die terrein
Vervoer na die dorp beskikbaar teen 'n klein fooi
MEDIESE HULP
Die paniekknoppie is verpligtend. In geval van mediese nood word die paniekknoppie gebruik en verpleegsters sal uit "frail care" kom om te ondersoek en te bepaal waar moontlik, om die inwoner te stabiliseer.
Die knoppie is ook gekoppel aan Crime Stop Sekuriteit. Alle dokters en mediese koste word deur die inwoner gedra.
Silver Akker "Frail Care"
NB: "Assisted living" en "Frail care" is nie gekoppel aan enige mediese fonds of Dr dienste.
NB: Geen Inwoner het outomatiese toegang of regte tot akkommodasie by "frail care" nie.
Indien hulle siek word of nie vir hulself kan sorg nie, sal 'n evalueringspaneel geroep word om oordragmoontlikhede of "assisted living" opsies te evalueer en aan te beveel.