top of page
grass-455753_1920.jpg

DIE VOLLE WAARHEID

VAN ONS

By die Suikerbosrand Dienssentrum in Heidelberg word daar na alle aspekte van ouer mense se welstand omgesien en met 24 nuwe wooneenhede wat ONLANGS in die gesogte omgewing opgerig IS, is hier dié geleentheid om die beste sorg en veiligheid tydens u goue jare te ervaar.

Image by Brett Jordan

MISSIE

OM DIE BESTE EN HOOGSTE SORG AAN ELKE INWONER VAN SUIKERBOS OUETEHUIS TE BIED MET LIEFDE EN RESPEK, TEN ALLE TYE.

VISIE

OM TE SIEN DAT ELKE INWONER HULLE LEWE GENIET, ASOOK OM NUWE VERHOUDINGE TE BEBOU EN TE GROEI AS N GEMEENSKAP IN HULLE GOUE JARE.

Image by Vlad Sargu
bottom of page